Skip to content
Menu

Ons is in hierdie dae besig om ons voor te berei vir die gebruik van die Nagmaal op 30 Augustus. Die ouderlinge se huisbesoeke wat nou plaasvind het o.a. betrekking op dié belangrike aksie.