Skip to content
Menu

Die maandelikse byeenkoms van die Kuierkafee is Dinsdag opgeluister met musiek uit ou grammofone. Hendrik Malan, broer van Frans Malan, het spesiaal kom kuier om sy oudhede te kom uitstal.Hy het ons senior lidmate se ou 78-plate kom afstof en het die helder musiek in die saal laat weerklink! Hier is ‘n paar foto’s.
Kuierkafee_1 (640x480)

Kuierkafee_2 (640x480)

Kuierkafee_3 (640x480)

Kuierkafee_6 (640x480)

Kuierkafee_7 (640x480)

Kuierkafee_8 (640x480)

Kuierkafee_9 (640x480)

Kuierkafee_11 (640x480)

Kuierkafee_12 (640x480)

Kuierkafee_14 (640x480)

Kuierkafee_15 (480x640)

Kuierkafee_18 (640x480)