Skip to content
Menu

Dr Douw se tema vir Sondagoggend 6 September is : “Geopenbaar, sigbaar en heerlik!Daarom sonder skaamte uitgesproke.”
Skaam en stil oor die evangelie asof jy niks het om te sê nie ?
Sonder skaamte uitgesproke
– Geopenbaar
– Sigbaar
– Konkrete heerlikheid.
Die Skriflesing is 2 Tmoteus 1 : 1 tot 10.

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend vooraf Lied 190 : 1 en 3. Daarna sing ons Ps.45: 1, 3, en 16; Ps.145 : 9, 10 en 11 en Skrifberyming 12-6 :1 en 2 en 3 en 4