Vanaand se erediens is ‘n ruildiens en gevolglik lei ds Attie Venter van Annlin die erediens.
Die Skriflesing is Johannes 20: 26 – 31 en die tema van die erediens is : ” Salig is die wat God se openbaringe raaksien”
Ons sing vanaand Ps.150 : 1 en 2; Skrifberyming 8-1 : 1 en 2 en Ps.118 : 1 en 7.
U kan na die diens inluister (oudio) of inkyk (video)