Skip to content
Menu

Dr Douw hanteer vanoggend die onderwerp : “Kan mens eerlik sê, wanneer dit baie sleg gaan, dat niks jou ontbreek nie” aan die hand van Psalm 73 met die klem op vers 1b en 1c.

Uit sy preekskets (klik op Sketse vir die volledige skets) blyk die volgende :

* Wat nie werk nie :

– Ignorering van feite

– Optelsomme

–  Met die verstand dinge probeer uitpluis

* Wat help : God se geslag.

* Wat verander moet word : die hart

* Hoe die hart verander : in te gaan in die heiligdom

* Wat die veranderde hart verstaan (volgende Sondag)

Ons sing vanoggend : Lied 155: 1,2 en 3 (vooraf); Skrifberyming 12-3 : 1 en 2; Psalm 81:1, 6 en 10 en Psalm 73 : 1, 6 en 7.

https://youtu.be/ZnxYC_L-jRg