Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand se erediens wat deur ds Fanus Heystek (emerituspredikant van Akasia) gelei word, is Matteus 9 : 9 tot 17.

Matteus 9 verklap iets van godsdiensinkleding van drie groepe : a) fariseërs, b) dissipels van Johannes en c) Matteus (tollenaars) . Volgens die gedeelte is daar’n verband tussen godsdiensinkleding en gelapte klere en die gooi van wyn in ou of nuwe wynsakke.

Ons sing vanaand Skrifberyming 1-6 : 1, 2 en 3; Psalm 79 : 5, 6 en 9 en Lied 308 : 1, 4 en 5.

[youtube id=”Z08dRhef_n0″]