Skip to content
Menu

Dr Douw het verlof geneem en reis tans na Indië en Suid-Korea.

In Indië gaan hy besoek aflê by ds Rajesh Khumar, sendeling van die Gk Rietvallei, wat tans Christene in die omgewing van Varinasi bedien. Te Suid-Korea gaan hy ‘n vergadering van die International Conference of Reformed Churches se Theological Education Committee, waarvan hy die sameroeper is, bywoon . Die GKSA  is lid van die ICRC. Meer inligting oor die ICRC kan u kry op hulle webwerf : www.icrconline.com.