Skip to content
Menu

Dr. Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek, beantwoord hierdie vraag in vanoggend se erediens aan die hand van Psalm 139 vers 14 :” Ek wil u loof, want U het my op wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering” 

Die tema van sy preek is : “Van voor geboorte reeds God se misteriemooi maaksel”

Die volledige liturgie vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

U kan die erediens volg deur op “Oudio” of “Video” te klik op die voorblad. YouTube verleen ook ‘n skakel.

[youtube id=”x4YvNGad11o”]