Die tema van vanaand se erediens is : “Jy het ‘n nuwe identiteit. Antwoord as bruid op jou Bruidegom se oproep tot getrouheid”
Ons sing vanaand Psalm 65: 4 en 5; Psalm 1: 1 en 2 (omdigting) en Skrifberyming 9-1 : 1 en 2 (sang), 3 en 4 (voorgelees) en 10 en 11 (sang).
U kan inluister (oudio) of inkyk (video) deur op die blokkie op die voorblad te klik.
[youtube id=”m2WYVPiknoE”]