Skip to content
Menu

Tydens vanaand se erediens en daarna gedenk ons, soos elke jaar, die Kersgebeure.

Die liturgie en die program vir vanaand vind u deur op die betrokke item onder “Aksies” te klik.

Soos gewoonlik kan u die oudio en video-weergawes direk volg.