Skip to content
Menu

Die tema van vanoggend se erediens kom uit Johannes 1 :1-14 en lui as volg : “Feite aangaande die Woord (Logos) wat ware sin gee aan die vier van ‘n Christusfees”

Feite aangaande die Woord wat geen mens kan deurgrond nie :

  • ”  In die begin was die Woord…..”
  • ” ….en die Woord was by God”.
  • “….en die Woord was God”.

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Skrifberyming 10 – 1 : 1 en 4 (verse 3 en 4 word voorgelees); Psalm 72 : 10 en 11; Psalm 34 : 6 en 7 en Skrifberyming 17-2 : 1, 2, 3 en 4.

U kan na die erediens luister deur op “Oudio” op die voorblad te klik en kan inkyk deur op “Video” op die voorblad te klik. Die video-weergawe kan ook gesien word deur op YouTube te klik.

[youtube id=”LjB4UKcyuBk”]