Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 29 November se erediens is : “Herken in Hom, die Woord, God se almagsoptrede”.

Die Skriflesing is Johannes 1 : 1 tot 14 met vers 1 as teksvers.

  • God se “sê” is ‘n almagswoord.
  • In die Woord wat vlees geword het, herken ons God se Almagswoord.

U vind die volledige preekskets van dr Douw deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Lied 308 : 1, 4 en 5; Ps. 121 : 1, 2 en 4; Skrifberyming 11-1 : 2, 10 en 11 en Ps. 33 : 5 en 6.

U kan die erediens se direkte uitsending volg deur op “Oudio” op die voorblad te klik of deur die video-weergawe hieronder te volg.

[youtube id=”G5zPmn4j5kQ”]