Ons is saam met Johan en Emaré Stronkhorst verheug oor die geboorte van Philippa laas Sondag (22 November) en saam met Richardt en Chené Pelser met die geboorte van Kaylin Woensdag (25 November).
Mag julle baie vreugde van die kleingoed, wat ons Hemelse Vader aan julle geskenk het, ervaar.