Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van sr Ria Wilken in die ouderdom van 86 jr. Die troosdiens het vanoggend (Donderdag 26 November) plaasgevind . Sr. Ria was die moeder van br Wilkie en sr Rina Wilken van ons gemeente.

Ons bid die naasbestaandes die vertroosting van ons Here toe.