Op Kersdag 25 Desember sal daar om 9.00 ‘n erediens wees saam met die Gk Alkantrant en wel in ons kerkgebou. Die prediker sal dr Douw wees.
Daar sal ook getrag word om die erediens direk oor die internet uit te saai.