Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Johannes 1 : 19 – 34 en die teksvers is vers 26.
Die tema vir Dr Douw se preek is : Bereid en gereed om my teenoor die ongelowiges te verantwoord”
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Ps.92 : 1 en 5; Ps. 145: 4, 8 en 12; Ps. 107 : 8 en 10 en Skrifberyming : 15-1 : 2 en 4.
‘n Lewendige video uitsending is hieronder beskikbaar. Oudio uitsending is ook beskikbaar.
[youtube id=”fdCGIWB0vrk”]