Ds Fanus Heystek, emerituspredikant van Akasia, lei vanaand die erediens. Met die Skriflesing van Matteus 2: 1 – 12 is die tema “Ster van Bethlehem” .
Ons sing vanaand Skrifberyming 1-4 : al 4 verse; Lied 348 (Stille Nag) : al 3 verse en Lied 345 (Kom alle getroues) : verse 2, 3 en 4.
U vind die preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Deur hieronder op die pyl te klik kan u die direkte uitsending in beeld volg.
[youtube id=”TpzcgZdLQZI”]