Dr Douw Breed gaan lees uit 2 Koning 6:1-23 met 17 as teksvers.
Ons gaan sing: Lied 184:1, 3, 4 – Ps. 100:2, 3, 4 – Ps. 4:3, 4 – Ps. 33:9,10
Die skets is onder die hoof “Sketse” op die voorblad beskikbaar.
U kan ook luister na die diens en ‘n lewendige video is ook beskikbaar, sien hieronder. Die video is altyd weer beskikbaar op YouTube onder GK Waterkloofrand.
[youtube id=”uJvW1alq1Zw”]