Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend se erediens is ” ‘Sien is glo’ of ‘Glo is sien'”?

Die Skriflesing is 2 Konings 6: 1-23 met vers 17 as teksvers.

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Lied 184 ; 1,3 en 4; Ps. 100 : 2, 3 en 4; Ps.4 : 3 en 4 en Ps. 33 : 9 en 10.

U kan die erediens hieronder volg of op Video (op die voorblad) of op YouTube.

[youtube id=”uJvW1alq1Zw”]