Skip to content
Menu

Ds Ben Fourie van Kameeldrift lei vanaand die erediens (ruildiens) en die Skriflesing is Sagaria 8: 1-17 met vers 8 as teksvers. Die tema van die diens is : “Onmoontlik vir die mens , moontlik vir God!”

Ons sing vanaand Skrifberyming 1-2 : 1, 2 en 3; Ps.107 : 1 en 10 en Ps.90 : 2 en 9.

[youtube id=”q8OPtmQ18Gw”]