Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Markus 9: 33 – 50 met vers 49 as teksvers.

Die tema van die erediens wat deur dr Douw gelei word, is “Wie tot lewende kragtige offer gesout word, moet self sout wees” 

  • Ons word tot lewende kragtige offers gesout
  • Hulle wat tot offers gesout word, moet self sout wees

U kan die volledige preekskets volg deur op “Sketse” op die voorblad te klik

Ons sing vanoggend Lied 151 : 1 en 2 vooraf; Skrifberyming 12-2 : 1, 4 en 5; Ps. 71 : 1 en 2 en Skrifberyming 14-1 : 2 en 3.

U kan die video-weergawe van die erediens volg deur op die “pyl” hieronder te klik of op YouTube op die voorblad.

Vorige erediense se videoweergawes kan u vind deur op “playlist” of “snitlys” hieronder te klik

[youtube id=”ESiGt35BybE”]