Vanaand se erediens word gelei deur ds Renier Noppers van die CRCA in Australië.
Die Skriflesing is Ps.130 en die tema van ds Noppers se preek is : “With Him is full redemption”
Ds Noppers is in Suid-Afrika om die Buitengewone Sinode van die GKSA wat Dinsdag begin, by te woon en wel as afgevaardigde van die Christian Reformed Churches of Australia.
[youtube id=”FTXU7gH4CeA”]