Lukas 13 : 1 tot 9 bring ons by die tema van vanoggend se erediens : “Die liefdesarbeid van God bring mee dat 2016 ‘n waterskeidingsjaar is.” Vers 8 is die teksvers.
- Gelowiges betree 2016 as mense wat deur God bevoorreg is.
- In 2016 sal God liefdesarbeid aan ons bestee
- God se liefdesarbeid bring mee dat 2016 ‘n waterskeidingsjaar is.
U kan dr Douw se volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Lied 163 (vooraf); Ps.149 : 1 en 2; Ps.40 : 4 en 5 en Ps. 1 : 1, 2 en 4.
U kan die erediens volg deur op “Oudio” op die voorblad te klik of deur hieronder op die “pyl ” te klik of deur op YouTube te klik.
(U kan na vorige eredienste kyk deur op “Playlist” of “Snitlys” te klik)
[youtube id=”xRpUtFv6dhY”]