Die tema vir vanaand se erediens is :”Jesus beloon sy toegewyde diensknegte met sy wederkoms” en die Skriflesing in dié verband is Matteus 25 : 14 tot 30.
Ons sing vanaand Ps.111 : 1 en 3 (2e beryming); Ps.26:3; Skrifberyming 10-2 (as gebed) en Skrifberyming 3-3 :1, 4 en 6
Ds Christo Swanepoel van Lyttleton lei die erediens.
[youtube id=”VT80oAEp7xU”]