Die tema van vanoggend se erediens “‘Slawediens’ versus rassisme” word hanteer aan die hand van Romeine 12: 1 – 21. Dr Douw gebruik vers 11c as teksvers.
- Slegs ‘slawediens” sal ware resultate oplewer.
- Die slawediens lewer ware resultate soos ons dit vind in vers 9 van Romeine 12.
U vind dr Douw se volledige preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Lied 428 : 1 en 2 vooraf; Psalm 108 : 1 en 2; Skrifberyming 15-7 : 4 en 5 en Ps 37 : 2, 3 en 23.
U kan die erediens hieronder volg of deur die skakel na YouTube te volg.
[youtube id=”GBO43zmr4_k”]