Ds Christo Swanepoel van Lyttleton lei vanaand die erediens en die tema van die diens is : “God is die enigste Werkgewer wat jou kan seën”. Die Skriflesing is Psalm 127 met vers 3 as teksvers.
Ons sing vanaand Ps.97 : 1 en 6; Ps.126 : 1 en 3; Skrifberyming 10-2 as die gebed en Ps. 128 : 1 en 4.
[youtube id=”Orwnkn6SVW8″]