Skip to content
Menu

Ds Pieter van der Walt, emeritus predikant van Bethlehem lei vanoggend en vanaand die erediens.

Ds Pieter se tema vir vanoggend is : “Nuwe lewe uit die dood”.

U vind die liturgie deur op “Sketse” op die voorblad te klik en u kan die video-weergawe van die diens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”7GQ2RvlSWe4″]