Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand se erediens.
U vind die liturgie vir vanaand deur op “Sketse” op die voorblad te klik. U kan die erediens in video-format volg deur hieronder op die pyltjie te klik.
[youtube id=”mnbMYNBx4Ow”]