Skip to content
Menu

Die erediens word vandag, 25 Maart, in ons kerkgebou gelei deur ds Dirk Kotzee, predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria Alkantrant. Dit is ‘n gesamentlike erediens met Alkantrant.

Die liturgie vir die erediens en die preekskets sal u vind deur op “Sketse” op die voorblad te klik .

Die erediens word ook op die internet uitgesaai en kan hieronder in die video-uitgawe gevolg word en die klankweergawe kan gevolg word deur op “Oudio” op die voorblad te klik.

[youtube id=”FWZ0_M2sHpM”]