Ons maak met leedwese beken dat sr Margaret Kleynhans laasweek in die ouderdom van byna 75jaar oorlede is na ‘n stryd teen kanker. Die begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word. Die troosdiens is Donderdagoggend 7 April gehou.