Skip to content
Menu

Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem lei vanaand die erediens.

Die Skriflesing is Hebreërs 10 : 32 tot 39 wat lei tot die tema :”Verlede, hede, toekoms.”

Ons sing vanaand Ps.116 ; 1, 2 en 3; Ps.68 : 9 en Skrifberyming 14-1 : 1 en 2.

[youtube id=”Ns36q9h05xQ”]