Skip to content
Menu

Ds Attie Venter van die GK Pretoria Annlin lei vanaand die erediens. Die tema is “Ongeag jou omstandighede, God het werk vir jou ” en die Skriflesing is 2 Samuel 19: 31 – 39.

Ons sing vanaand Lied 151 : 2 (as die Votum ), Psalm 146 ; 1, 3 en 8; Psalm 121 : 1 en 3 en Skrifberyming 14-2.

U kan die erediens hieronder volg.

[youtube id=”2Tmlio7wxl4″]