Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend se erediens is “Ek het regtig gesterf “ en die Skriflesing is Romeine 6 : 1 tot 14 met vers 2b as teksvers.

Die volledige preekskets kan u kry deur op die voorblad op “Sketse” te klik.

Ons sing vanoggend Lied 163 : 1 (vooraf); Psalm 92 : 1 en 3; Psalm 32 : 1 en 3 en Skrifberyming 2-4 : 1 en 3.

U kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”D3xeBXzfvpg”]