Die tema van vanoggend se erediens is : “Met so ‘n duidelike bewys kan jy tog nie huiwer nie” en die Skriflesing daarvoor is Handelinge 17 : 16 – 34. Die teksvers is vers 31c.
- Jy hét ‘n bewys, Gelowige
- Hierdie bewys is op almal gerig.
- Moenie huiwer om hierdie bewys voor elke mens neer te sit nie.
U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Skrifberyming 12-6 : 1, 2 en 4; Psalm 74: 11,12 en 16; Psalm 146 :8 en Skrifberyming 7-1 : 1 en 3.
Vanoggend word die doop aan ‘n tweeling bedien.
U kan die erediens volg deur hieronder te klik op die pyltjie.
[youtube id=”ynJjxgIJDio”]