Skip to content
Menu

Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van die GK Alkantrant lei vanoggend en vanaand die eredienste. Die tema vir vanoggend se erediens is “Die Ruiter tussen die mirte” en daarvoor word gelees Sagaria 1: 7 tot 17 en Openbaring 6 : 1,2,9 en 11.

Ons sing vanoggend Psalm 68 : 1 en 9; Psalm 38 : 1, 8 en 17; Skrifberyming 18-7 : 1, 11 en 12 en Skrifberyming 2-2 : 1 en 2.

U kan die erediens direk volg deur op die pyl hieronder te klik.

[youtube id=”IX8cZkL6-8Y”]