Skip to content
Menu

Vanaand se erediens word gelei deur ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant. Die Skriflesing is Efesiërs 3 ; 14 tot 21 en die tema is “Ek bid”.

Ons sing vanaand Psalm 107 : 1 en 10; Psalm 128 : 4 en Skrifberyming 15-1 : 2 en 3.

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur op die pyltjie hieronder te klik