Die liturgie neem vanoggend die volgende vorm aan :
- Votum
- Groete-seën
- Sing Psalm 136:1, 3 en 19
- Belydenis
- Nagmaalformulier en gebed
- Sing Psalm 29: 1 en 5 (omdigting)
- Skriflesing:Levitikus 16
- Woordverkondiging
- Sing Psalm 23 : 1 en 3
- Nagmaalviering met sang uit Psalm 116
- Nabetragting
- Woordverkondiging
- Gebed
- Sing Psalm 103:6 en 10
- Wegstuurseën
Die erediens kan gevolg deur hieronder op die pyltjie te klik.
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Daar sal nie vanaand ‘n erediens wees nie.
[youtube id=”mgCz4j99D6M”]