Die Skriflesing vir vanoggend 5 Junie se erediens is Matteus 25 : 1- 30 met vers 5 as teksvers.
Die tema van die diens is : ” Die Bruidegom bly lank weg.Toegerus ?”
- Al tien het geslaap, want die bruidegom het lank weggebly!
- Vyf het egter, juis vir die wegbly-tyd, houers met ekstra olie by hulle gehad.
- Wys of dwaas wagtende ?
U kan die volledige preekskets lees deur te klik op “Sketse” op die voorblad.
Ons sing vanoggend Ps.148 : 7,8 en 9 (omdigting); Ps.45 : 6, 9 en 10; Ps.137 ; 3,4,5 en 6 en Skrifberyming 15-7 : 4 en 5.
U kan die video-weergawe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik. Die audio-weergawe kan u vind deur te klik op “Audio” op die voorblad.
[youtube id=”XvhrTx14IvY”]