Vanoggend, 31 Julie, se erediens handel oor die tema : “Eers as ek tot opregte aanbidding gevorder het, kan ek vir ander tot seën wees”
- Is ek ‘n seëndief of ‘n seënuitdeler ?
- Wie by die Here self uitgekom het, het ware seën gevind.
- Wie tot aanbidding van die Here gevorder het, kan tot seën wees vir ander.
Die Skriflesing is vanoggend Hebreërs 11 : 1 tot 23 met vers 21 as teksvers.
U vind die volledige preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik
Ons sing vanoggend Psalm 68: 5 en 6 (omdigting); Skrifberyming 10-2; Psalm 19 : 5 en 6 en Psalm 119 : 19,26 en 33.
U kan die erediens in videoformaat vanoggend 31 Julie vind deur hieronder op die pyltjie te klik
[youtube id=”Zn3FA01_G5k”]