Die tema van vanaand 31 Julie se erediens is : “Ek weet want ek is ‘n heilige – Gód se heilige en God se heiliges ken die misterie !” Die Skriflesing is Kolossense 1 : 24 tot 29 met vers 26 as teksvers.
Ons sing Psalm 92 : 2 en 3; Psalm 130 : 2 en 3 en Skrifberyming 3-6 : 1 en 2.
Die erediens kan u volg deur hieronder op die pyltjie te klik.
[youtube id=”38mMQpSGp3s”]