Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend se erediens is : “Om met vertroue te leef, vereis ernstige geloofsdinkwerk” en die Skriflesing daarvoor is Matteus 5:25 – 34 en vers 33 is die teksvers.

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik

Ons sing vanoggend Psalm 123 : 1 en 2 (omdigting); Skrifberyming 12-3 : 1 en 2; Psalm 42 :1 en 43 : 2 (omdigting) en Psalm 37 : 2 (almal), 3 (srs), 14 (brs) en 23 (almal).

U vind die video-uitsending deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”JgpoYuf_w4I”]