Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend dat sr Rina Vorster laas Vrydag 12 Augustus oorlede is in die ouderdom van 91 jaar.

Die troosdiens vind komende Donderdag 18 Augustus om 12.00 in ons kerkgebou plaas.