Ds Christo Swanepoel van die GK Lyttleton lei vanaand die erediens.
Die Skriflesing is Psalm 19 en die tema is : “God bewerk die ware geloof in sy kind deur sy skepping en sy Woord”.
Ons sing vanaand Psalm 19 : 1 en 2; Psalm 19:5; Skrifberyming 10-2 en Psalm 19 : 6 en 7.
U kan die erediens hieronder volg.
[youtube id=”SxkBiFdw9AE”]