Skip to content
Menu

Die Skriflesing van vanoggend 14 Augustus se erediens is Efesiërs 1 : 1 tot 14 en die tema is : “Uitsonderlik geseën en daarom indringend gerig op God se lof”. Indringend gerig deur ons

  • gebede
  • sang
  • motiewe
  • dade.

Die volledige preekskets vind u op ons voorblad waar u klik op “Sketse”.

Ons sing vanoggend Psalm 145 : 1, 4 en 12 (na die seën); Psalm 51 : 1 en 3; Psalm 146 : 4 en 8 (na die doop) en Skrifberyming 3-5 : 1, 2 en 4. Ons verheug ons vanoggend in die doop van Kaylin, die verbondskindjie van Richart en Chené Keyser tydens die erediens.

U kan die hele erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik of op YouTube onder aan hierdie bladsy.

[youtube id=”ai-lvRRb750″]