Die Skriflesing is vanoggend 1 Timoteus 2 verse 1 tot 7 en met vers 5 as teksvers.
Die tema is :”Begryp daar is net een Middelaar – Middelaar by God en by die mense.
*Die Gasheer by die Nagmaalstafel is ook Middelaar by God en die middelaar by mense.
*Die Gasheer by die Nagmaal is die enigste Middelaar by die enigste ware God.
Die volledige preeksets vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.
Die Liturgie is vanoggend soos volg :
- Votum en groetseën.
- Sing Psalm 134 : 1 en 2 (omdigting)
- Belydenis
- Nagmaalformulier en gebed
- Sing Psalm 66 : 2 en 8
- Skriflesing 1 Timoteus 2 : 1 tot 7 met teksvers 5
- Woordverkondiging
- Sing Psalm 23 ; 1 en 3
- Nagmaalviering en sing verse uit Psalm 116
- Nabetragting met teksvers 5 en Woordverkondiging
- Gebed
- Sing Skrifberyming 1-2 : 1, 2 en 3.
- Wegstuurseën.
U kan die oudio weergawe van die erediens volg deur op “Oudio” op die voorblad te klik en die video-weergawe deur hieronder op die pyltjie te klik.
[youtube id=”1YXwCmL4oKI”]