Skip to content
Menu

Die tema van vanaand 11 September se erediens is : “Moenie net sê Jesus se Vader is jou Vader nie. Vertrou hom regtig.”

Die Skriflesing is 1 Petrus 4 : 12 tot 19.

Ons sing vanaand Psalm 19 : 1 en 2; Psalm 72 ; 10 en 11 en Skrifberyming 14-2.

U kan vanaand se erediens in videoformaat hieronder volg.

[youtube id=”MOjDejB0wC4″]