Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 18 September se erediens is :” Groei, en dit in die voetspore van Hom wat gehoorsaamheid geleer het”. Die Skriflesing vir die tema is Hebreërs 5 : 1 tot 6 en 12.

  • Tekens van “suigelingskap” in die geloof, is wel uitkenbaar.
  • Groei na volwassenheid in die geloof is ‘n saak van lewe en dood.
  • …. In die voetspoor van Hom wat via lyding gehoorsaamheid geleer het.

U kan die volledige preekskets lees deur te klik op “Sketse” op die voorblad.

Ons sing vanoggend Lied 155 : 1, 2 en 3 (vooraf); Psalm 71 : 1, 2 en 12 ; Psalm 43 : 2 en 3 (omdigting) en Psalm 138 : 1 2 en 4.

U kan die erediens op YouTube volg of deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”dk_mLFU3g44″]