Skip to content
Menu

Die tema vir vanaand se erediens is : ” Met die ware wysheid waarvoor jy bid, kan jy begrond bly wees in beproewing.”

Die Skriflesing is Jakobus 1 : 1 tot 11 met vers 5 as teksvers.

Ons sing vanaand Psalm 40 : 2 en 5; Psalm 86 : 3 en 6 en Psalm 112 : 1, 2 en 3 (omdigting)

U kan die videoweergawe van ons erediens hieronder volg.

[youtube id=”g1Adlm2PJVs”]