Vanoggend 13 November vier ons gemeente die Heilige Nagmaal. Die nabetragting word aan die einde van die erediens gedoen en vorm dus deel van die erediens. U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik. Die Liturgie word hieronder aangedui.
Nagmaal
Intree
Votum
Groetseën
Sing: Ps. 19:1, 2
Geloofsbelydenis
Verootmoediging
Die oproep tot verootmoediging
Sing: Ps. 85:1 (Wysie Ps. 2)
Liturg: Ps. 85:2
Sing: Ps. 85:3
Liturg: Ps. 85:4
Nagmaalsformulier
Woorddiens en antwoorddiens
Gebed
Skriflesing: Joël 3:9-14 en Markus 4:26-29
Teks: Markus 4:28
Woordverkondiging
Sing: Ps. 23:1
Nagmaalviering
Sing: Ps. 116 ná elke tafel
Nabetragting
Woorddiens
Teks: Markus 4:29
Woordverkondiging
Antwoorddiens
Gebed
Sing: Skrifberyming 18-7:1, 10, 11
Liefdegawe
Wegstuurseën
[youtube id=”AA0FhHzkX8U”]