Skip to content
Menu

Die tema van dr Douw vir die erediens  Sondagoggend 20 November is : “Met God se nuwe bedeling ‘n werklikheid, is blydskap ook ‘n werklikheid “. Die Skriflesing is Maleagi 4:4-6 en Lukas 1:5 tot 25 met die teksvers Lukas 1 : 14 tot 15a.

  • Was die blydskap rondom die Voorganger (Johannes die Doper) nie maar kortstondig nie?
  •  God se nuwe bedeling het werklik ‘n werklikheid geword.
  • In die werklikheid van die nuwe bedeling, is blydskap ‘n werklikheid.

U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Die sang vir Sondagoggend is Skrifberyming 10-2; Psalm 104 : 1,4 en 19; Psalm4 : 2 en 3 en Lied 334 : 1,2 en 3.

U kan die erediens op video direk volg deur op die pyltjie hieronder te klik.

[youtube id=”-kld3DvlF3A”]